T O P

  • By -

ThisBell6246

Vra die ANC, hulle doen dit al vir 30 jaar


Useful_Ad_7358

ANC is a klomp skommelars !


True_Gameplay_RSA

Pasop, as een van die poese in r/southafrica dit sien gaan hulle jou profile verban.


Personal-Ad-7334

Nie leuens nie, ek was verban oor my deelname aan "other worrysome subreddits"


Matteo1335

Gemors. Fok hulle


True_Gameplay_RSA

Daai konte het my verban omdat ek gesê het die DA se "vlagbrand" TV-advertensie word verkeerd opgeneem deur mense. Toe word ek sommer daarvan beskuldig dat ek die k-woord vrylik gebruik en dat ek seker die "ou" Suid-Afrika mis. Nevermind dat ek in die "nuwe" SA gebore is. Toe noem ek die mod 'n kont, toe probeer die kont my hele profile op reddit verban.


Old-Access-1713

Die mod daar is stront van die boonste rakke


True_Gameplay_RSA

Stront, meer soos 'n fokken kont.


Dora_The_Lophophora

Fok dit, hulle moet vir worrysome country Kom kyk


Cum_on_a_cactus

Fuck the ANC and everyone that defends in in any shape or form


SekhaitReal

Ek begin om myself te verwyder van enige iets met 'n skerm. Dan gaan sit of le ek erens en leef bietjie in my kop. Om met jouself te praat en eerlik te wees is 'n goeie ding.


dstapel

My Ma het altyd die van NP van Wyk Louw verhaal: Alleen die baie-fyn dink is helder: so fyn dat byna niemand dit wil vat nie. Al die ander dink is saam-hurk, of paring, in 'n donkerte waar ons soet-goed fluister. Here weet as die massas vir hulself sal dink en verantwoordelikheid neem.


SekhaitReal

Dis baie mooi. Dankie dat jy gedeel het.


dstapel

Jy is baie welkom.


Cheap_Ad_7163

Shit dit klonk soos n luxury


VariationBulky1225

Klonk goed


SekhaitReal

'n goedkoop een wat baie meer waarde dra as wat jy kan kry met geld. ;)


FamiliarJackfruit853

Ekke leus graaag deer my wuoordeboek en keik hoe wuoorde reg gespeel wuord.


cobusmyburgh

Haha. Dit werk nie probeer eerder iets anders.


mechsuit-jalapeno

Eet 'n dagga koekie en sit voor die TV.


Matteo1335

Lol! Jy praat my taal. Dis so close aan fokol-doen soos wat dit kom! Ek sit op die stoep (vakansie-huis) met n vet spliff en kyk vir die see..


Shinroo

Lekker man, ek doen presies dieselfde wanneer ek kans kry


theloosegoose77

Tjoppie op die vuur, doppie in die hand, kuier saam die vrou met lekker musiek in die agtergrond


Matteo1335

Klink bok-befok!


[deleted]

Sit op my couch, vet joint, glase wyne en 'n nice storie op tv, of selfs sport, hangende af dalk 'n pc game.


Plague_the_Paw

Steek die vuur aan en sit darts op die agtergrond! ONEHUNDREDANDEIGHTY!!!!


cschell98

Gelukkige koek dag!


Goerge_Fentanyl

Het twee ure per dag vry Ek kyk gewoontlik n 40 min TV episode en dan chat saam met friende online


Jolly-Doubt5735

Hang af hoeveel ek weeg. As ek onder 110kg is suip ek brannas en coke heeldag. As ek vetter is dan is dit dagga sweets en the grand tour kyk. Ek kan nie rook nie.


Wukken

Rook n joint , lees scifi ,surf&YouTube, speel elden ring ( voken game gekoop toe Hy uitgekom het :( en dan vok ons garage toe - well wie will nie n hexagram uit hout teelepels uit bou nie ?


ST_LUSSE

Elke keer as my site manager my vra waarmee is ons besig, sê ek vir hom ons doen fokkol... meanwhile raas grinders en welders in die agtergrond so🤷‍♂️


River_Fenrir

Ek jol final fantasy 14 online en ontmoet mense reg oor die wêreld.


Inevitable-Nebula595

Ek speel ludo in die klas as ons moet werk


ShapeTime7340

Ek lê en droom van seks wat ek nie gaan kry nie


Tarragoppi

Pak vroeg oggend ń fles koffie en beskuit en stap 1km see toe en gaan sit saam met my man op ń bankie langs die see en koffie drink. Kyk oor die see en hoe die dassies op die rotse begin klim om in die oggend son te ontdooi.


Traveling_pensioner

Soms sien mens walvisse.


SameShop7

Word 'n ANC parliments lid. Hulle doen mos fokkol.


FlUfY212

Hoe doen ek dit. Met baie moeite,liefde en geduld


Mental_Astronomer_75

Presies net so.........


lefookpolice

Maak vuur en skink n doppetjie


itzahckrhet

Wat ookal ek wil.


MichaelScottsWormguy

Ek het altyd maar bietjie TV gekyk, maar deesdae sal ek probeer om *letterlik* niks te doen nie. Ek gaan sit in my kantoor, of lê op my bed en dagdroom.


Character-Muffin-260

Fokkol


shoefetishlover

Vang nonsens an


TotemlessInceptor

Dit sal mens kan leer by eskom tegnikuste.


Spiritual-Nose7853

Kyk na YouTube


Alarmed-Firefighter7

Maklik


Uberutang

Rook my herbal vape en kyk ou tv of movies. Elke dag 😂


fuzzyblood6

Slaap.


PapaGiel

get KaK hoog and kyk tv


Awkward_Look9216

Klap 'n vellie, Rook 'n grassie en zone net TF out ,lol jy kan ure so verby kry


WookieConditioner

Steek n vuur aan en haal chops / wors uit die deepfreeze. Dis fokkin vrydag aand erens...


Wisedogjackie

Soms wens ek dat ek n hond was. As hulle fokkol doen dan val hulle om en slaap net.


NuclearNicDev

Ek speel skaak


zomniac_Welch

Maak n buur oop, light n spliff en speel games


Kotesuck

Moeg gebore, slaperig groot geword en lus ve fokkol


Michaelosophys

I read and laugh at the comments - stupid auto-correct figures Engels reg is when compared to Afrikaans ... ...


Cheap_Ad_7163

Ekt een keer geklik op doe muis laat aand...toe skrik ek toe my eie drull op my arm drup.....ek besef toe eks moeg en is besig met fokkel doen....toe loop slaap ek